Outa lappies biography of rory davis
Poem Mooney skryf oor die legendariese Oupa Lappies en deel ook gedigte wat hy oor hom geskryf het. En natuurlik ken ons buin en swart Stuurmans ook, vanne wat verbuig is tot Stuhrman.
Outa died from burn wounds on Thursday July 7, after his patchwork coat – familiar to his thousands of friends and acquaintances in South Africa and abroad – caught fire.
Ek het sommer van meet af geweet: hierdie eie storie van Outa Lappies Schoeman is ryk aan vorm en kleur. Die ander name en vanne het ek gelys sodat ons behoorlik genealogiese navorsing kan doen oor die families by die Potskerf. Inheemse Navorsingsentrum. Dit sal die families help om dieper te kyk na hul herkoms; om hul inheemse stamlyne beter te verstaan.
Wat wel belangrik vir myself is, is dat genealogie soms die moeder van geskiedenis genoem word, omdat dit bestaan uit die opgetekende geslags-lyste en omdat dit deel is van die oudste historiese dokumente.
Outa Lappies Schoeman is famous for recycling everything and creating art out of discarded tins, bits of glass and fabric.
Hy het ook die gawe besit om stories te skryf en te vertel. Die meeste van sy stories het hy op lap geborduur. Die selfgemaakte rieksja het die kinders se verbeelding aangegryp. Dit was vir ons asof hy en sy karavaan een geword het as hy kunstefeeste op sy bedevaartsreis was op pad na die. Hy het altyd met trots verwys na die tydskrifte en koerante waarin hy aangehaal is as die unieke legende van die Karoo.
Ons my gesin het graag vir hom gaan kuier op Prins Albert en spesifiek by Botterkraal waar hy hom in die later jare gaan vestig het. Sy ontydige dood het ons almal ge-raak. In die museum op Prins. Albert sy borduurwerk. Op Botterkraal tussen Prins Albert en die stasie, sny die ou pad tussen die opstal en die buitegeboue deur.